Ek ken jou nog nie
– dit is waar –
maar erens moet
jy tog bestaan;
Die aandson gloei
rooi op die blaar
En ek voel jy’s g’n
ydele waan
Want rooi sprei
die liefde haar vaan!

A G Visser