Sluit aan en Ontmoet Jou Pasmaat!



Liefde begin by die Opsitkers!

Welkom by Suid-Afrika se Afrikaanse “vryhoekie” of “dating site”. Hier kuier Afrikaanssprekende Enkellopendes opsoek na Pasmaats! Mooi Afrikaanse Meisies en Oulike Afrikaanse Ouens! Kom Ontmoet Ons! Moenie alleen bly nie – Ons Praat Afrikaans! Sluit vandag aan en vind jou “Sielsmaat” hier by die Opsitkers!

Afrikaanse Musiek Videos

Afrikaanssingles

Afrikaanse Liefdes Gedigte

opsitkers liefde

"Dating" Wenke!

Sexual attraction. Romantic date. Handsome man pretty girl in love. Attractive couple. Relaxing with darling. Lovers cuddling. Couple in love. Trust and intimacy. Sensual hug. Love romance concept.

Kom lees stories oor Liefde, Pasmaats en “Dating” by die Opsitkers!

.. My liefde· is vir jou alleen. “Vra my pa vir ‘n opsitkers” As liefde begin met ‘n Opsitkers

Vir die enkellopende gelukkiges was die opsitkers in die voorhuis iets om na uit te sien. Opsitkerse, vry en liefdesbriewe. Dinge waarvan oupa vandag nog met ‘n glimlag kan vertel. Enkellopend en jy’s verlief op jou opsit maat, dis tyd om na die opsitkers se vuurhoutjies te gaan soek.

In ons dae van Bak Ore, vry en ‘n Opsitkers en as ‘n jongman sy ouers se goedkeuring het, kan hy begin om ‘n nooi se hand te verower.Die nooi se ouers wag die vryer in en laat hom tuis voel. Hy moet dan hulle toestemming kry om met haar te gesels.

Dan dink jy terug aan die dae van die “dating” rondom die opsitkers. Tyd het toe nie saak gemaak nie, wat sê nog slaap. Al wat saak gemaak het was die kêreltjie of noointjie was daar en ‘n weggesteekte knippie sout om op die opsitkers te gooi – sodat dit langer kan brand. Opsitkers “dating” was beperk tot Saterdae. Opsit was in die winter, voor die koolstoof op twee regop kombuisstoele. Nie baie gemaklik nie, maar niks het saak gemaak nie want julle was bymekaar. Somertyd het ons opgesit, op die rusbank in die sitkamer. Waar daar mag gekuier word tot die kers klaar gebrand het.

Wat het geword van die regte oudtydse hofmakery? Maar ten einde laaste het elke pot sy deksel gekry en opsitkers se doel was eenvoudig – om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes maats te voeg. En tog is die opsitkersverhaal nie ‘n blote legende nie, Verliefdes saam by opsitkers-halfdonker. Skaam. Verlief. Die dae van enkellopendes wat vlerk sleep om die opsitkers en liefdesbriewe skryf. Laat jou kers hoog brand””